Catherine Russell (aktrise)

Catherine Russell
Geboorte 17 April 1965 (1965-04-17) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Catherine Russell (gebore 17 April 1965) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bridget Jones: The Edge of Reason (2004) en in die televisiereekse Waking the Dead (2000) en The Inspector Lynley Mysteries (2001).

Filmografie

Rolprente

  • 1992: Soft Top Hard Shoulder
  • 1995: Clockwork Mice
  • 2004: Bridget Jones: The Edge of Reason

Televisiereekse

  • 1994: Chandler & Co
  • 2000: Waking the Dead
  • 2001: The Inspector Lynley Mysteries

Televisierolprente

  • 2005: The Secretary Who Stole £4 Million

Eksterne skakels