Chloe Tryon

Chloe Tryon
Chloe Tryon in 2019
Volle naam Chloe-Lesleigh Tryon
Gebore 25 Januarie 1994 (1994-01-25) (31 jaar oud)
Durban, Suid-Afrika
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Linkerarm mediumvinnig
Rol Veelsydig
Internasionale geskiedenis
Enigste Toets (no 56) 16 November 2014 v Indië
EDI debuut (no 60) 21 Oktober 2011 v Engeland
Laaste EDI 30 Januarie 2020 v Nieu-Seeland
EDI hempno. 25
T20I debuut (no 22) 5 Mei 2010 v Wes-Indië
Laaste T20I 5 Maart 2020 v Australië
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
KwaZulu-Natal Vroue
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets EDI T20I
Wedstryde 1 57 34
Lopies aangeteken 30 919 308
Kolfgemiddeld 30.00 22.97 22.00
100s/50s 0/0 0/6 0/0
Hoogste telling 30* 92 40
Aflewerings geboul 114 1345 445
Paaltjies 1 24 19
Boulgemiddeld 55.00 36.70 26.05
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 0 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 n/a n/a
Beste boulontleding 1/55 2/10 2/8
Vangskote/Stonkings 0/– 11/– 7/–
Bron: Cricinfo, 10 Maart 2020

Chloe-Lesleigh Tryon (gebore 25 Januarie 1994), is 'n Suid-Afrikaanse vrouekrieketspeler. Sy speel vir Suid-Afrika in al die formate van die spel.[1] In haar debuut vir Suid-Afrika, 'n Internasionale Twintig20 teen die Wes-Indiese Eilande in die 2010 Vrouewêreldbeker Twintig20, het sy twee paaltjies in haar eerste beurt geneem. In dieselfde wedstryd word sy die eerste en enigste vrouekrieketspeler om 'n paaltjie te neem met die eerste bal van haar loopbaan in vroue-T20I.[2][3] Sy het saam met Suné Luus die rekord opgestel vir die hoogste 6de paaltjie vennootskap ooit in die geskiedenis van vroue-EDI (142 lopies).[4][5]

Sy is aangewys in die Suid-Afrikaanse groep vir die 2024 IKR Vroue T20 Wêreldbeker[6] en vir hul multi-formaat tuisreeks teen Engeland in November 2024.[7][8]

Verwysings

Eksterne skakels


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.