Chmeljofka (Astrachan-oblast)
Chemljofka Хмелёвка | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°05′24″N 47°54′33″O / 46.09000°N 47.90917°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 467 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416335 |
Chmeljofka (Russies: Хмелёвка) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Iwantsjoeg Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "hops".
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Chmeljofka 467 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Verwysings
- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 16 Julie 2023.