Chubut (provinsie)
Provinsie Chubut Provincia del Chubut | |
---|---|
Provinsie | |
Ligging in Argentinië | |
Koördinate: 44°S 69°W / 44°S 69°WKoördinate: 44°S 69°W / 44°S 69°W | |
Land | Argentinië |
Hoofstad | Rawson |
Regering | |
• Tipe | Tweekamerstelsel met Kamer van Afgevaardigdes en Senaat |
• Goewerneur | Ignacio Torres (JxC-PRO) |
Oppervlak | |
• Totaal | 224 686 km2 (86 752 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 509 108 |
• Digtheid | 2,26/km2 (5,9/vk. myl) |
Tydsone | UTC-3:00 (ART) |
Webwerf | [www.chubut.gov.ar www.chubut.gov.ar] |
Die Provinsie Chubut (Spaans amptelik: Provincia del Chubut) is in die suide van Argentinië in die Patagonië-streek. Die hoofstad is Rawson en die grootste stad is Comodoro Rivadavia.
Geskiedenis
Voor die aankoms van die Europeërs, is die gebied bewoon deur nomadiese Indiane, veral tson'k, genoem in Spaans of patagones tehuelches.
Verwysings
- ↑ "Censo 2010 Argentina resultados provisionales: mapas". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 September 2012. Besoek op 20 Januarie 2015.