Cupressaceae

Cupressaceae
Cupressus sempervirens
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Pinales
Familie:
Cupressaceae

Bartlett[1]
Subfamilies[2]
  • Cunninghamhioideae
  • Taiwanioideae
  • Athrotaxidoideae
  • Sequoioideae
  • Taxodioideae
  • Callitroideae
  • Cupressoideae
  • Incertae sedis:
    • Mesocyparis
    • Cunninghamites

Cupressaceae is die Sipres-familie wat hoort tot die orde Pinales en staan ook bekend as die Afrikasederbome. Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan slegs 3 drie in Suid-Afrika voorkom en al drie is bome. Hierdie familie is nie egte Sederbome nie.

Spesies

Spesies wat in Suid-Afrika voorkom:

Nie inheems, maar word in plantasies in Suid-Afrika aangeplant:

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. Watson, Frank D.; Eckenwalder, James E. "Cupressaceae Bartlett: Redwood or Cypress Family". eFloras (in Engels). Missouri Botanical Garden. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Januarie 2019. Besoek op 6 September 2013.
  2. Bosma, Hylke F.; Kunzmann, Lutz; Kvaček, Jiří; van Konijnenburg-van Cittert, Johanna H.A. (2012). "Revision of the genus Cunninghamites (fossil conifers), with special reference to nomenclature, taxonomy and geological age". Review of Palaeobotany and Palynology. Elsevier. 182: 20–31. doi:10.1016/j.revpalbo.2012.06.004. {cite journal}: Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)