Danila Antsiferof
Danila Jakowlewitsj Antsiferof Данила Яковлевич Анцыферов | |
---|---|
Gebore | onbekend |
Sterf | 1712 |
Nasionaliteit | Rusland |
Beroep | Ontdekkingsreisiger |
Danila Jakowlewitsj Antsiferof (Russies: Данила Яковлевич Анцыферов) was in die 18de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy was die Kosak-ataman op die Kamtsjatka-skiereiland. Hy was een van die eerste Russe wat die Koeril-eilande besoek en hulle beskryf het.[1]
Verwysings
- ↑ Die Groot Sowjet-ensiklopedie[dooie skakel] (in Russies). URL besoek op 2009-12-17.