Dean Elgar
Dean Elgar | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
![]() | ||||||
Volle naam | Dean Elgar | |||||
Gebore | 11 Junie 1987 Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika | |||||
Lengte | 1,73 m | |||||
Kolfstyl | Linkshandig | |||||
Rol | Aanvangskolwer | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Suid-Afrika | |||||
Toetsdebuut (no 315) | 30 November 2012 v Australië | |||||
Laaste Toets | 8 April 2022 v Bangladesj | |||||
Toetshempno. | 80 | |||||
EDI debuut (no 104) | 24 Augustus 2012 v Engeland | |||||
Laaste EDI | 3 Oktober 2018 v Zimbabwe | |||||
EDI hempno. | 21 | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2006 | Vrystaat (spanno. 64) | |||||
2007 | Knights (spanno. 64) | |||||
2013 | Somerset (spanno. 64) | |||||
2014/15–hede | Titans (spanno. 64) | |||||
2015 | Surrey (spanno. 64) | |||||
2017 | Somerset (spanno. 64) | |||||
2018–2019 | Surrey (spanno. 64) | |||||
2018 | Tshwane Spartans (spanno. 64) | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | 1e rang | A-lys | T20 | |
Wedstryde | 75 | 8 | 214 | 170 | 79 | |
Lopies aangeteken | 4768 | 104 | 14624 | 5916 | 1968 | |
Kolfgemiddeld | 39.40 | 17.33 | 42.26 | 42.86 | 34.52 | |
100s/50s | 13/21 | 0/0 | 43/58 | 7/45 | 0/11 | |
Hoogste telling | 199 | 42 | 268 | 137 | 88* | |
Aflewerings geboul | 1036 | 96 | 4169 | 3109 | 627 | |
Paaltjies | 15 | 2 | 56 | 57 | 29 | |
Boulgemiddeld | 44.86 | 33.50 | 50.07 | 49.87 | 24.93 | |
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | |
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | |
Beste boulontleding | 4/22 | 1/11 | 4/22 | 4/37 | 4/23 | |
Vangskote/Stonkings | 79/– | 4/– | 171/– | 52/– | 45/0 | |
Bron: ESPNcricinfo, 5 April 2022 |
Dean Elgar (gebore 11 Junie 1987 in Welkom) is 'n linkshandige Suid-Afrikaanse krieketkolwer wat vir die Suid-Afrikaanse nasionale krieketspan, die Proteas speel. Hy speel in al drie vorms van die spel, maar konsentreer veral op Internasionale eendagwedstryde.
Toetsloopbaan
Elgar maak sy debuut vir die Proteas op 30 November 2012 teen Australië. Op 12 Januarie 2013, het Elgar sy eerste toetshonderdtal teen Nieu-Seeland aangeteken. Die uittrede van Graeme Smith het 'n gereelde geleentheid geskep vir Elgar in sy spesialis-posisie as aanvangskolwer in toetskrieket.
Kaptein
Elgar het vir Faf du Plessis ingestaan toe hy die eerste toets teen Engeland misgeloop het in 2017, weens die geboorte van sy eerste kind.[1]
Op 4 Maart 2021 het Krieket Suid-Afrika Elgar as Suid-Afrikaanse toetskaptein aangewys;[2] hy vervang Quinton de Kock in dié rol.[3]
Verwysings
- ↑ (en) "Du Plessis misses Lord's; Elgar captains". ESPNcricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Augustus 2017. Besoek op 3 Julie 2017.
- ↑ (en) "Bavuma and Elgar to captain the Proteas". Krieket Suid-Afrika. 4 Maart 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2021. Besoek op 5 Maart 2021.
- ↑ (en) "South Africa name Dean Elgar Test captain and Temba Bavuma ODI and T20I captain". ESPNcricinfo. 4 Maart 2021. Besoek op 5 Maart 2021.
Eksterne skakels
- Dean Elgar by ESPNcricinfo
- Dean Elgar by CricketArchive
Suid-Afrika se huidige nasionale krieketspan |
---|
- Temba Bavuma [toets- en EDI-kaptein]
- Gerald Coetzee
- Tony de Zorzi
- Marco Jansen
- Janneman Malan
- Keshav Maharaj
- Aiden Markram [T20-kaptein]
- David Miller |
Wysig hierdie sjabloon |