Dick Cusack
Dick Cusack | |
Geboortenaam | Richard John Cusack |
---|---|
Geboorte | 29 Augustus 1925 |
Sterfte | 2 Junie 2003 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Ann Carolan |
Kinders | 5, insluitende Ann, Joan, en John Cusack |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1970 - 2003 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dick Cusack (29 Augustus 1925 - 2 Junie 2003) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Eight Men Out (1988), The Fugitive (1993), While You Were Sleeping (1995), en Chain Reaction (1996).
Filmografie
Rolprente
- 1988: Eight Men Out
- 1993: The Fugitive
- 1995: While You Were Sleeping
- 1996: Chain Reaction
Televisierolprente
- 1999: The Jack Bull