Dimmu Borgir

Dimmu Borgir
Dimmu Borgir in 2005
Agtergrondinligting
OorsprongOslo, Noorweë
GenresBlack metal

Dimmu Borgir is 'n Noors black metal musiekgroep vanaf Oslo, Noorweë, gestig in 1993. Die groep is al deur baie lede, met die sanger en kitaarspeler wat die enigste twee oorspronklike lede is.[1]

Diskografie

Ateljeealbums

  • 1995: For all tid
  • 1996: Stormblåst
  • 1997: Enthrone Darkness Triumphant
  • 1999: Spiritual Black Dimensions
  • 2001: Puritanical Euphoric Misanthropia
  • 2003: Death Cult Armageddon
  • 2005: Stormblåst MMV
  • 2007: In Sorte Diaboli
  • 2010: Abrahadabra
  • 2018: Eonian

Verwysings

  1. Bradley Torreano: Dimmu Borgir. AllMusic. Retrieved on 2011-06-11.

Sien ook

Eksterne skakels