Dollar
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/7b/United_States_one_dollar_bill%2C_obverse.jpg/300px-United_States_one_dollar_bill%2C_obverse.jpg)
Die dollar (meestal voorgestel met 'n "$"-teken) is die naam van die amptelike geldeenheid van baie lande, onder andere:
- Australië - Australiese dollar
- Kanada - Kanadese Dollar
- Namibië - Namibiese Dollar
- Nieu-Seeland - Nieu-Seelandse dollar
- Republiek China - Nuwe Taiwannese dollar
- Verenigde State van Amerika - Amerikaanse dollar
- Zimbabwe - Zimbabwiese dollar
En verskeie andere.