Dynamos FC

Dynamos
Volle naam Dynamos Football Club
Stigting 1963
Tuisveld Rufaro Stadion, Harare
Kapasiteit 35 000
Voorsitter Vlag van Zimbabwe Kenny Mubaiwa
Afrigter Vlag van Zimbabwe
Liga Zimbabwiese Premier Soccer League
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Dynamos FC is 'n Zimbabwiese sokkerspan in Harare. Die span speel in die Zimbabwiese Premier Soccer League en is die suksesvolste span in Zimbabwe met 19 nasionale kampioenskappe. Daarnaas is Dynamos die enige Zimbabwiese span wat nog in die eindstryd van die CAF Champions League gespeel het (waar hulle vir ASEC Mimosas van die Ivoorkus in 1998 geklop het). Dynamos speel sy tuiswedstryde in die Rufaro Stadion, wat 'n kapasiteit van 35 000 toeskouers het.

Dynamos is tans die kampioene van Zimbabwe.

Erelys

  • Kampioen van Zimbabwe (19)
1963, 1965, 1966, 1970, 1976, 1978, 1980, 1981, 1982, 1983, 1985, 1986, 1989, 1991, 1994, 1995, 1997, 2007, 2011
(naaswenner (7): 1987, 1988, 1996, 1999, 2008, 2009, 2010)
  • Zimbabwiese Beker (7)
1976, 1985, 1988, 1989, 1996, 2007, 2011
  • Zimbabwiese Supercup (1)
2002
  • Champions League
(naaswenner (1): 1998)

Bekende sokkerspelers

  • Vlag van Zimbabwe Sunday "Mhofu" Chidzambwa
  • Vlag van Zimbabwe Vitalis "Digital" Takawira
  • Vlag van Zimbabwe Leonard Tsipa