Edgar Mitchell
Edgar Mitchell | |
---|---|
![]() Edgar Mitchell in Desember 1970 | |
Gebore | Edgar Dean Mitchell 17 September 1930 Hereford, Texas |
Sterf | 4 Februarie 2016 (op 85) West Palm Beach, Florida |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | ruimtevaarder |
Bekend vir | sesde man wat op die Maan geloop het |
Edgar Dean "Ed" Mitchell (* 17 September 1930 – † 4 Februarie 2016) was 'n Amerikaanse vlootoffisier- en vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en Nasa-ruimtevaarder. Hy is die sesde persoon wat op die Maan geloop het as deel van die Apollo 14-sending. Hy bring altesaam nege ure op die Maan deur in die area wat die Fra Mauro Hooglande genoem word. Hy was gewerf as deel van Ruimtevaardergroep 5.
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Edgar Mitchell.
- (en) Edgar Mitchell in die Internet-rolprentdatabasis