Edith Massey
Edith Massey | |
Geboorte | 28 Mei 1918 |
---|---|
Sterfte | 24 Oktober 1984 (op 66) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en komponis |
Aktiewe jare | 1970–1984 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edith Massey (28 Mei 1918 – 24 Oktober 1984) was 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pink Flamingos (1972), Female Trouble (1974), Desperate Living (1977), en Polyester (1981).
Filmografie
Rolprente
- 1972: Pink Flamingos
- 1974: Female Trouble
- 1976: Edith's Shopping Bag
- 1977: Desperate Living
- 1981: Polyester
- 1984: Mutants in Paradise
- 1985: Divine Waters