El Alto
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Departamento | ![]() |
Provinsie | Pedro Domingo Murillo |
Koördinate | 16°31′S 68°10′W / 16.517°S 68.167°W |
Stigting | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 363 vk km |
Hoogte bo seevlak | 4 070 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 184 392 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 262,8/vk km |
Tydsone | UTC -4 |
Burgemeester | Édgar Patana |
Amptelike Webwerf | elalto.gov.bo |
El Alto (Spaans vir "die hoogte"; Aymara: Altu pata) is 'n voorstad net wes van die Boliviaanse regeringsetel, La Paz en die tweede grootste stad van die land ná Santa Cruz de la Sierra en voor La Paz. Die stad was tot 1985 deel van La Paz. Die hoogste internasionale lughawe ter wêreld is in die stadsgebied geleë.