Elaine Miles
Elaine Miles | |
![]() | |
Geboorte | 7 April 1960 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Elaine Miles (gebore 7 April 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mad Love (1995) en Smoke Signals (1998), en in die televisiereeks Northern Exposure (1990).
Filmografie
Rolprente
- 1995: Mad Love
- 1998: Smoke Signals
- 2015: Fishing Naked
Televisiereekse
- 1990: Northern Exposure
Televisierolprente
- 2009: Wyvern