Ellen Greene
Ellen Greene | |
![]() | |
Geboorte | 22 Februarie 1951 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1973–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ellen Greene (gebore 22 Februarie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Little Shop of Horrors (1986), Léon: The Professional (1994), One Fine Day (1996), en The Cooler (2003).
Filmografie
Rolprente
- 1976: Next Stop, Greenwich Village
- 1986: Little Shop of Horrors
- 1988: Me and Him
- 1988: Talk Radio
- 1994: Léon: The Professional
- 1995: Killer: A Journal of Murder
- 1996: One Fine Day
- 1997: States of Control
- 2001: Alex in Wonder
- 2003: The Cooler
- 2016: Muddy Corman
Televisiereekse
- 2007: Pushing Daisies
- 2007: Out of Jimmy's Head
- 2011: The Walking Dead: Webisodes
Televisierolprente
- 1978: The Rock Rainbow
- 1983: The Special Magic of Herself the Elf
- 1987: Morning Maggie
- 1989: Glory! Glory!
- 1992: Liza Minnelli Live from Radio City Music Hall
Video's
- 2004: Standing Ovations 2
- 2005: 10 Year Retrospective: Cast and Crew Look Back