Ellen Pompeo
Ellen Pompeo | |
Geboortenaam | Ellen Kathleen Pompeo |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ellen Pompeo (gebore 10 November 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Moonlight Mile (2002), Daredevil (2003), en Old School (2003), en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).
Filmografie
Rolprente
- 2000: In the Weeds
- 2002: Moonlight Mile
- 2003: Daredevil
- 2003: Old School
- 2003: Undermind
- 2004: Art Heist
- 2005: Life of the Party
Televisiereekse
- 2005: Grey's Anatomy
Televisierolprente
- 2006: Grey's Anatomy: Under Pressure
- 2014: Thank God It's Thursday on ABC