Elvis Nolasco
Elvis Nolasco | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Elvis Nolasco is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Roxanne Roxanne (2017) en in die televisiereekse American Crime (2015), Claws (2017), en She's Gotta Have It (2017).
Filmografie
Rolprente
- 2002: Rock Steady
- 2012: Mango Bajito
- 2014: Da Sweet Blood of Jesus
- 2017: Roxanne Roxanne
- Rifle
- 179th Street
- La Máquina
- Flow
Televisiereekse
- 2015: American Crime
- 2017: Claws
- 2017: She's Gotta Have It
- 2019: David Makes Man
Televisierolprente
- 2001: Kitchen
- Mogadishu, Minnesota