Emrhys Cooper
Emrhys Cooper | |
![]() | |
Geboortenaam | Emrhys Matthew Cooper |
---|---|
Geboorte | 14 Februarie 1985 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Emrhys Cooper (gebore 14 Februarie 1985) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Nosferatu (2018) en in die televisiereekse Desperate Housewives (2004), CSI: NY (2004), en Person of Interest (2011).
Filmografie
Rolprente
- 2011: I Want to Get Married
- 2011: The Harrowing
- 2016: Till We Meet Again
- 2017: Kushuthara: Pattern of Love
- 2017: Englishman in L.A: The Movie
- 2018: Nosferatu
- 2018: The Price for Silence
Televisiereekse
- 1996: 999 Lifesavers
- 2004: Desperate Housewives
- 2004: CSI: NY
- 2006: The Sound of Musicals
- 2010: Never Kiss a Frog
- 2011: Person of Interest
- 2012: Trend This!
- 2014: From Here on OUT
- 2015: Vanity
- 2018: Entanglement
Televisierolprente
- Cooper's Mountain
Video's
- 2011: I Want to Get Married: Deleted Scenes