Job Wilhelm Georg Erdmann Erwin von Witzleben (4 Desember1881 - 8 Augustus1944) was teen 1940 'n Duitse offisier met die rang van Generalfeldmarschall (Generale veldmaarskalk), en leërbevelvoerder in die Tweede Wêreldoorlog.
Hy was 'n toonaangewende samesweerder in die komplot op 20 Julie om Adolf Hitler te vermoor en is aangewys om die opperbevelvoerder van die Wehrmacht te word in 'n post-Nazi-regime indien die komplot sou slaag.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.