Estniese Wikipedia
Estniese Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Estnies |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 24 Julie 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | et.wikipedia.org |
Die Estniese Wikipedia is die Estniese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die Wikipedia is in 24 Julie 2002 begin. Dit het tans 243 843 artikels en is die 45ste grootste Wikipedia.
Voorbeeld
- 'n Voorbeeld van 'n Estnies-talige artikel oor Afrikaans: Afrikaani keel.