Europese vlieëvanger
Europese vlieëvanger | |
---|---|
![]() | |
Europese vlieëvanger in Tsjeggië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Muscicapa
|
Spesie: | M. striata
|
Binomiale naam | |
Muscicapa striata (Pallas, 1764)
|
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/20/Cuculus_canorus_canorus_MHNT.ZOO.2010.11.150.43.jpg/220px-Cuculus_canorus_canorus_MHNT.ZOO.2010.11.150.43.jpg)
Die Europese vlieëvanger (Muscicapa striata) is 'n algemene Palearkties-broeiende trekvoël na feitlik alle beboste habitats, van woudrande tot halfdorre savanne. Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 15 – 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spotted Flycatcher.
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- ↑ BirdLife International (2012). "Muscicapa striata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{cite web}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)