Evelyn Preer
Evelyn Preer | |
Geboortenaam | Evelyn Jarvis |
---|---|
Geboorte | 16 Julie 1896 |
Sterfte | 27 November 1932 (op 36) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1919–1932 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Evelyn Preer (16 Julie 1896 – 27 November 1932) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Within Our Gates (1920), Deceit (1923), The Conjure Woman (1926), en The Spider's Web (1927).
Filmografie
Rolprente
- 1919: The Homesteader
- 1920: Within Our Gates
- 1920: The Brute
- 1921: The Gunsaulus Mystery
- 1923: Deceit
- 1924: Birthright
- 1926: The Conjure Woman
- 1926: The Devil's Disciple
- 1927: The Spider's Web
- 1930: Georgia Rose