Explosions in the Sky
Explosions in the Sky | |
---|---|
Explosions in the Sky tydens 'n regstreekse opvoering in New York Stad, 2007. | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Austin, Texas (VSA) |
Genres | Instrumentele postrock |
Jare aktief | 1999 — hede |
Etikette | Temporary Residence Limited, Bella Union |
Webwerf | explosionsinthesky.com |
Lede | Mark Smith Chris Hrasky Munaf Rayani Michael James |
Explosions in the Sky is 'n instrumentele postrockgroep vanuit Austin, Texas (VSA). Die groep het buite die postrock-veld al gewildheid verwerf, te danke aan hul sinematiese, uitspattig ontwikkelde kitaarwerk, sprekend gestileerde instrumentele, wat hulle as "kathaartiese minisimfonieë" beskryf, en hul entoesiastiese en emosionele regstreekse opvoerings.[1] Hulle speel hoofsaaklik met drie elektriese kitare en 'n tromstel, terwyl groepslid Michael James soms sy elektriese kitaar met 'n baskitaar verwissel.[2]
Diskografie
Ateljeealbums
- How Strange, Innocence (17 Januarie 2000; hervrystelling op 11 Oktober 2005)
- Those Who Tell the Truth Shall Die, Those Who Tell the Truth Shall Live Forever (27 Augustus 2001)
- The Earth Is Not a Cold Dead Place (4 November 2003)
- The Rescue (11 Oktober 2005)
- All of a Sudden I Miss Everyone (20 Februarie 2007)
- Take Care, Take Care, Take Care (19 April 2011)
- The Wilderness (1 April 2016)
Verwysings
- ↑ NPR Music
- ↑ "Explosions in the Sky equipment" (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 18 Maart 2009.