Freddie Prinze
Freddie Prinze, Sr. | |
Geboortenaam | Frederick Karl Pruetzel, Sr. |
---|---|
Geboorte | Manhattan, New York, New York, Verenigde State | 22 Junie 1954
Sterfte | 29 Januarie 1977 (op 22) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Freddie Prinze Jr. |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1973-77 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Freddie Prinze (22 Junie 1954 – 29 Januarie 1977) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse American Bandstand (1952), The Dean Martin Comedy World (1974), en Chico and the Man (1974). Hy het homself op 22-jarige ouderdom in die kop doodgeskiet. Hy was die vader van Freddie Prinze Jr.
Filmografie
Televisiereekse
- 1952: American Bandstand
- 1974: The Dean Martin Comedy World
- 1974: Chico and the Man
Televisierolprente
- 1976: The Million Dollar Rip-Off
- 1976: The Great NBC Smilin' Saturday Mornin' Parade
- 1976: From Montreal, the Bob Hope Olympic Benefit