Freddy Rodriguez (akteur)
Freddy Rodriguez | |
Geboorte | 17 Januarie 1975 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Freddy Rodriguez (gebore 17 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harsh Times (2005), Poseidon (2006), Grindhouse (2007), en Planet Terror (2007).
Filmografie
Rolprente
- 1994: The Fence
- 1995: Dead Presidents
- 1997: The Pest
- 1997: My Brother Jack
- 1998: Shock Television
- 1998: Joseph's Gift
- 2003: Red Zone
- 2005: Harsh Times
- 2006: Poseidon
- 2007: Grindhouse
- 2007: Planet Terror
- 2008: Nothing Like the Holidays
- Don't Flinch
- 2023: V/H/S/85
Televisiereekse
- 1993: Energy Express
- 2001: Six Feet Under
- 2003: The Michael Essany Show
- 2011: Chaos
- 2016: Bull
Televisierolprente
- 2002: De la mort à la vie: Six Feet Under
- 2012: Seal Team Six: The Raid on Osama Bin Laden
- 2013: Imagination Unleashed: An Artisan's Journey
Video's
- 2010: The Burying Beetle
- 2017: Bull: Season 1 - The Verdict: Bull Season 1