Gaia (dubbelsinnig)

Die term Gaia kan onder andere verwys na:

  • Gaia (mitologie), ’n oergod in die Griekse mitologie
  • Gaia (ruimtesending), ’n Europese ruimtesending wat beplan word vir 2012
  • Gaia (filosofie), ’n konsep dat lewende organismes hul omgewing sal verbeter
  • Gaia, ’n gees in die rolprent Final Fantasy: The Spirits Within
  • Gaia, die gees van die aarde in die TV-reeks Captain Planet and the Planeteers
  • Gaia (Marvel Comics), ’n karakter in Marvel Comics
  • Gaia, ’n musiekalbum van Mägo de Oz
  • Gaia, ’n Olivia Newton-John-album
  • Gaia (Havana), ’n kunssentrum in Havana, Kuba