Garingboom

Garingboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Agavoideae
Genus:
Agave
Spesie:
A. sisalana
Binomiale naam
Agave sisalana
Henry Perrine

Die Garingboom (Agave sisalana) is 'n agave wat 'n stywe vesel (sisal) lewer wat tradisioneel vir die vervaardiging van tou gebruik word. Die spesie is endemies aan Meksiko waar dit in die suidooste voorkom.

Garingboom-plantasie in Tanzanië
Mandjie geweef van garingboom

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Agave sisalana