Geelkanarie
Geelkanarie | |
---|---|
In die Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Serinus
|
Spesie: | S. flaviventris
|
Binomiale naam | |
Serinus flaviventris (Swainson, 1832)
| |
Sinonieme | |
Crithagra flaviventris |
Die Geelkanarie (Crithagra flaviventris) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in die Karoo, kusstruike en halfwoestyn. Hulle kom dikwels saam met mossies en ander saadeters voor in groot swerms. Die voël is 13 cm groot en weeg 13 - 20 gram. In Engels staan die voël as die Yellow canary bekend.
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7