George Albert Boulenger
George Albert Boulenger | |
Gebore | 19 Oktober 1858 Brussels |
---|---|
Oorlede | 11 November 1937 (op 79) Saint-Malo, Frankryk |
Vakgebied | Dierkunde |
Alma mater | Free University of Brussels |
George Albert Boulenger FRS (19 Oktober 1858 – 23 November 1937) was 'n Belgiese-Britse dierkundige wat meer as 2 000 dierspesies beskryf en name gegee het hoofsaaklik visse, reptiele en amfibië. Hy was ook 'n aktiewe plantkundige en het veral op rose gefokus. Hy was 'n Fellow of the Royal Society.