Gillian Kearney
Gillian Kearney | |
Geboorte | 9 Mei 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gillian Kearney (gebore 9 Mei 1972) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Shirley Valentine (1989) en in die televisiereekse Emmerdale (1972) en Primeval (2007).
Filmografie
Rolprente
- 1989: Shirley Valentine
- 2006: The Other Half
- The Naughty Boys
Televisiereekse
- 1972: Emmerdale
- 1998: Liverpool 1
- 1999: Hope & Glory
- 2003: Sweet Medicine
- 2007: Primeval
Televisierolprente
- 1998: The Things You Do for Love: Sweet Dreams
- 2002: The Real Jane Austen