Gloria Foster
Gloria Foster | |
Foster in 1970
| |
Geboorte | Chicago, Illinois | 15 November 1933
---|---|
Sterfte | 29 September 2001 (op 67) New York Stad |
Nasionaliteit | ![]() |
Lewensmaat | Clarence Williams III |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1964–2001 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gloria Foster (November 15, 1933 – September 29, 2001)[1] was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Man and Boy (1971) en Leonard Part 6 (1987).
Sy het die Oracle gespeel in The Matrix (1999) en The Matrix Reloaded (2003) wat haar laaste rolprent was.
Vroeë lewe
Gloria Foster was gebore op November 15, 1933, in Chicago, Illinois.
Oorlede
Gloria Foster sterf op 29 September 2001, op die ouderdom van 67. Die oorsaak van haar dood was diabetes. Alhoewel sy nie meer getroud is nie, was haar vorige man, Clarence Williams III die een wat haar dood bekend gemaak het.
Filmografie
Rolprente
- 1964: Nothing But a Man
- 1971: Man and Boy
- 1987: Leonard Part 6
- 1999: The Matrix
- 2003: The Matrix Reloaded
- 2004: The Matrix Reloaded Revisited
Televisiereekse
- 1991: Separate But Equal
Televisierolprente
- 1972: To All My Friends on Shore
- 1978: Top Secret
- 1984: The House of Dies Drear
- 2001: A History of God
Verwysings
- ↑ "Gloria Foster". Social Security Death Index (in Engels). New England Historic Genealogical Society. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2012. Besoek op 17 April 2011.