Gruinard-eiland
| Gruinard-eiland | |
|---|---|
| Ligging | |
| Gruinard-eiland in Skotland vertoon. | |
| OS-roosterverwysing: | NG945945 |
| Naam | |
| Skots-Gaeliese naam: | Eilean Gruinneart |
| Noorse naam: | Onbekend |
| Betekenis van die naam: | Vlak fjord |
| Oppervlak en Piek | |
| Oppervlak: | 1,96 km² |
| Oppervlak rang (Skotse eilande): | 112 |
| Hoogste punt: | An Eilid 106 m |
| Bevolking | |
| Bevolking (2001): | 0 |
| Bevolking rang (bewoonde Skotse eilande): | 101 uit 97 |
| Groeperings | |
| Eilandgroep: | Binne-Hebride |
| Plaaslike Owerheid | Highland Council |
| Verwysings: | [1][2][3][4] |
Gruinard-eiland is 'n klein, ovaalvormige eilandjie in Gruinardbaai ongeveer 1.1 km vanaf die Skotse hoofland. Die eiland is 2 km lank en 1 km breed. Daar is tydens die Tweede Wêreldoorlog met antraks op die eiland ge-eksprimenteer met die gevolg dat die eiland vir jare gevaarlik was vir mense om op te woon. Op 24 April 1990 is die eiland veilig verklaar.
Verwysings
- ↑ (en) General Register Office for Scotland (28 November 2003) Occasional Paper No 10: Statistics for Inhabited Islands Geargiveer 25 Mei 2007 op Wayback Machine Besoek op 9 Julie 2007.
- ↑ (en) Haswell-Smith (2004) bl. 187
- ↑ (en) Ordnance Survey
- ↑ Iain Mac an Tailleir. "Placenames" (PDF) (in Engels). Pàrlamaid na h-Alba. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 September 2011. Besoek op 8 Desember 2007.