Halliwell Hobbes
Halliwell Hobbes | |
Geboortenaam | Herbert Halliwell Hobbes |
---|---|
Geboorte | 16 November 1877 |
Sterfte | 20 Februarie 1962 (op 84) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 seun |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Halliwell Hobbes (16 November 1877 – 20 Februarie 1962) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dr. Jekyll and Mr. Hyde (1931), You Can't Take It with You (1938), Sherlock Holmes Faces Death (1943), en Canyon Passage (1946).
Filmografie
Rolprente
- 1929: Jealousy
- 1929: Lucky in Love
- 1930: Charley's Aunt
- 1931: Dr. Jekyll and Mr. Hyde
- 1931: Platinum Blonde
- 1932: Love Affair
- 1932: 6 Hours to Live
- 1932: Week Ends Only
- 1938: You Can't Take It with You
- 1943: Sherlock Holmes Faces Death
- 1946: Canyon Passage
Televisiereekse
- 1938: Ann and Harold