Die klub het op 11 April1903 ontstaan as Hammer FC. In 1912 het die lede van Gymnasialer FC Hamm (gestig op 25 Februarie1903) by die klub aangesluit. In 1919, na die Eerste Wêreldoorlog, het die klub met Hammer Turnverein 1859 saamgesmelt om TuS 1859/1903 Hamm te vorm. Teen 1922 het die twee klubs egter weer uitmekaargespat, maar Hammer Sportverein 1904 het by die klub aangesluit om Hammer SpVgg 03/04 te vorm.
Die hoogtepunt in die klubgeskiedenis was toe die Regionalliga in 1966 gehaal is, destyds die op die tweede vlak van die Duitse sokkerstruktuur. Verder is die tweede rondte van die DFB-Pokal in die 1980/81- en die 1982/83-seisoene gehaal.
Onlangse ligaposisionering
1963-64 (III) Verbandsliga Wesfale 9de
1964-65 (III) Verbandsliga Wesfale 6de
1965-66 (III) Verbandsliga Wesfale 1ste
1966-67 (II) Regionalliga Wes 16de
1967-68 (III) Verbandsliga Wesfale 2de
1968-69 (III) Verbandsliga Wesfale 3de
1969-70 (III) Verbandsliga Wesfale 3de
1970-71 (III) Verbandsliga Wesfale 2de
1971-72 (III) Verbandsliga Wesfale 7de
1972-73 (III) Verbandsliga Wesfale 11de
1973-74 (IV) Verbandsliga Wesfale 13de
1974-75 (IV) Verbandsliga Wesfale 5de
1975-76 (IV) Verbandsliga Wesfale 4de
1976-77 (IV) Verbandsliga Wesfale 16de
1977-78 (IV) Verbandsliga Wesfale 18de
1978-79 (V) Landesliga 1ste
1979-80 (IV) Verbandsliga Wesfale 1ste
1980-81 (III) Oberliga Wesfale 8ste
1981-82 (III) Oberliga Wesfale 10de
1982-83 (III) Oberliga Wesfale 14de
1983-84 (III) Oberliga Wesfale 14de
1984-85 (III) Oberliga Wesfale 6de
1985-86 (III) Oberliga Wesfale 13de
1986-87 (III) Oberliga Wesfale 12de
1987-88 (III) Oberliga Wesfale 9de
1988-89 (III) Oberliga Wesfale 13de
1989-90 (III) Oberliga Wesfale 14de
1990-91 (IV) Verbandsliga Wesfale 3de
1991-92 (IV) Verbandsliga Wesfale 9de
1992-93 (IV) Verbandsliga Wesfale 1ste
1993-94 (V) Verbandsliga Wesfale 2de
1994-95 (IV) Oberliga Wesfale 11de
1995-96 (IV) Oberliga Wesfale 6de
1996-97 (IV) Oberliga Wesfale 9de
1997-98 (IV) Oberliga Wesfale 10de
1998-99 (IV) Oberliga Wesfale 16de
1999-00 (V) Verbandsliga Wesfale 12de
2000-01 (V) Verbandsliga Wesfale 5de
2001-02 (V) Verbandsliga Wesfale 8ste
2002-03 (V) Verbandsliga Wesfale 8ste
2003-04 (V) (V) Verbandsliga Wesfale 8ste
2004-05 (V) Verbandsliga Wesfale 8ste
2005-06 (V) Verbandsliga Wesfale 1ste
2006-07 (IV) Oberliga Wesfale 14de
2007-08 (IV) Oberliga Wesfale 8ste
2008-09 (V) Oberliga Wesfale 16de
2009-10 (V) Oberliga Wesfale 17de
2010-11 (VI) Westfalenliga 6de
Literatuur
Dietrich Schulze-Marmeling:Für Fussball hättest Du mich nachts wecken können - Zur Geschichte von Sport und Arbeit in der Region Hamm. Göttingen1992 (Die Werkstatt)