Harry Lewis (akteur)
Harry Lewis | |
Geboorte | 1 April 1920 |
---|---|
Sterfte | 9 Junie 2013 (op 93) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harry Lewis (1 April 1920 – 9 Junie 2013) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Key Largo (1948), Bomba on Panther Island (1949), en Gun Crazy (1950).
Filmografie
Rolprente
- 1948: Key Largo
- 1949: Bomba on Panther Island
- 1950: Gun Crazy
- 1950: Blonde Dynamite