Harushio-klas duikboot
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/16/SS-587_%E3%82%8F%E3%81%8B%E3%81%97%E3%81%8A_%281%29.jpg/220px-SS-587_%E3%82%8F%E3%81%8B%E3%81%97%E3%81%8A_%281%29.jpg)
Die Harushio-klas duikboot is 'n konvensionele diesel-elektriesaangedrewe duikbootklas van die Japannese Maritieme Selfverdedigingsmag (Japannese Vloot). Dit is ontwikkel uit die Yushio-klas duikboot en daar is sewe duikbote in die klas gebou.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Harushio-klas duikboot.