Hennie le Roux
| |||||
Volle naam | Hendrik Pieter le Roux | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 10 Julie 1967 | ||||
Geboorteplek | Grahamstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,75 m | ||||
Massa | 80 kg | ||||
Skool | Graeme-kollege | ||||
Universiteit | Randse Afrikaanse Universiteit | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel, Senter | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1990–1991 1992–2000 |
Oostelike Provinsie Goue Leeus |
23 153 |
|||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1998–2000 | Cats | 25 | (41) | ||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1993–1996 | ![]() |
27 | (34) |
Hendrik Pieter 'Hennie' le Roux (gebore 10 Julie 1967) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler.[1][2] Hy was die eerste president van die spelersvereniging wat in 1997 gestig is. Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het.
Loopbaan
Provinsiaal
Le Roux het vir die Oostelike Provinsie se skoolrugbyspan aan die 1986 Craven-week deelgeneem. In 1987 speel hy vir dieselfde provinsie se o/20 span.[3] Hy maak sy buiging in 1990 vir die Oostelike Provinsie se seniorspan en in 1992 gaan hy na die Transvaalse Rugbyspan. Hy het tot in 1998 aan die Super 12-reeks vir Transvaal deelgeneem waarna die opset na die franchisestruktuur verander het. Ná 1998 speel hy vir die Cats.[2]
Verwysings
- ↑ (en) "Hendrik Pieter le Rou". ESPNscrumx. Besoek op 4 April 2021.
- ↑ 2,0 2,1 (en) Schoeman, Chris (2000). Who's who of South African rugby 2000 (8ste uitg.). Kaapstad: Who's Who of SA Rugby. p. 135. ISBN 0-620-26188-9. OCLC 56517006.
{cite book}
: CS1 maint: date and year (link) - ↑ (en) Van Rooyen, Quintus (1987). S.A. Rugby Writers Annual 1987. Verwoerdburg: SA Rugby Writers' Society. p. 266.