Jamie Dorrington
Jamie Dorrington | |
Geboortenaam | Jamie Dorrington |
---|---|
Geboorte | 1 November 1984 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jamie Dorrington (gebore 1 November 1984) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Weekender (2011) en in die televisiereekse The Endz (2011) en The Innocents (2018).
Filmografie
Rolprente
- 2011: Weekender
- 2011: Sins of the Father
- 2012: Hooligan
- Pirates of the South
- Showground
Televisiereekse
- 2011: The Endz
- 2018: The Innocents