Jason Mantzoukas
Jason Mantzoukas | |
Geboorte | 18 Desember 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jason Mantzoukas (gebore 18 Desember 1972) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dictator (2012), They Came Together (2014), The House (2017), en The Lego Batman Movie (2017).
Filmografie
Rolprente
- 2004: Terrorists
- 2012: The Dictator
- 2014: They Came Together
- 2014: Ride Along
- 2017: The House
- 2017: The Lego Batman Movie
- 2018: The Long Dumb Road
- 2019: John Wick 3: Parabellum
- The Donor
- Battling Boy
Televisiereekse
- 1999: Mother
- 2004: A2Z
- 2008: Lap Top Talk Show
- 2009: The League
- 2013: Kroll Show
- 2017: Comrade Detective
- 2017: I'm Sorry
- 2017: Big Mouth
- 2017: No Activity
Televisierolprente
- 2009: Off Duty
- 2013: Hole to Hole!
- 2016: Mr. Neighbor's House
- 2018: Mr. Neighbor's House 2
Video's
- 2009: The Smallest Co%k in Porn
- 2012: All Star Bowling Trick Shots