Jean Gabin
Jean Gabin | |
Jean Gabin in 1958
| |
Geboortenaam | Jean-Alexis Moncorgé |
---|---|
Geboorte | Parys, Frankryk[1] | 17 Mei 1904
Sterfte | 15 November 1976 (op 72) Neuilly-sur-Seine, Frankryk |
Nasionaliteit | Frans |
Lewensmaat | Gaby Basset (1925–1930) Suzanne Marguerite Jeanne Mauchain (1933–1939) Dominique Fournier (1949–1976) |
Beroep(e) | akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jean Gabin (Frans: [ʒɑ̃ gabɛ̃]; 17 Mei 1904 – 15 November 1976) was 'n Franse akteur en sanger.[2] Hy word beskou as 'n sleutelfiguur in die Franse filmbedryf, en het in verskeie klassieke films gespeel, insluitend: Pépé le Moko (1937), La grande illusion (1937), Le Quai des brumes (1938), La bête humaine (1938), Le jour se lève (1939), en Le plaisir (1952). Gabin was 'n lid van die Légion d'honneur ter erkenning van die belangrike rol wat hy in die Franse filmbedryf gespeel het.
Verwysings
- ↑ Lafitte, Jacques; Taylor, Stephen (1969). Qui est qui en France. J. Lafitte.
- ↑ "Jean Gabin – Actors and Actresses – Films as Actor:, Publications". Filmreference.com. Besoek op 16 Julie 2014.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jean Gabin.
- Jean Gabin in die Internet-rolprentdatabasis
- Musée Jean Gabin
- webwerf in Italiaans