Jefferson Davis
Jefferson Davis | |
President van Gekonfedereerde State van Amerika
| |
Ampstermyn 22 Februarie 1862 – 10 Mei 1865 | |
Vise | Alexander Stephens |
---|---|
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Amp afgeskaf |
VS-Sekretaris van Oorlog
| |
Ampstermyn 7 Maart 1853 – 4 Maart 1857 | |
President | Franklin Pierce |
Voorafgegaan deur | Charles Conrad |
Opgevolg deur | John Floyd |
VS-Senator vir Mississippi
| |
Ampstermyn 4 Maart 1857 – 21 Januarie 1861 | |
Voorafgegaan deur | Stephen Adams |
Opgevolg deur | Adelbert Ames |
Ampstermyn 10 Augustus 1847 – 23 September 1851 | |
Voorafgegaan deur | Jesse Speight |
Opgevolg deur | John McRae |
Lid van die VS-Huis van Verteenwoordigers
vir Mississippi se At-large distrik | |
Ampstermyn 8 Desember 1845 – 1 Junie 1846 | |
Voorafgegaan deur | Tilghman Tucker |
Opgevolg deur | Henry Ellett |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Jefferson Finis Davis 3 Junie 1808 Fairview, Kentucky |
Sterf | 6 Desember 1889 New Orleans, Louisiana |
Politieke party | Demokratiese Party |
Eggenoot/-note | Sarah Knox Taylor (Junie–September 1835) Varina Banks Howell (1845–1889) |
Alma mater | Transylvania University United States Military Academy |
Religie | Episkopaalse Kerk |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Verenigde State Republiek van Mississippi Gekonfedereerde State van Amerika |
Jare in diens | 1825–1835 (VSA) 1846–1847 (VSA) 1861 (Milisie) |
Rang | Eerste-Luitenant (VSA) Kolonel (VSA) Generaal-majoor (Milisie) |
Eenheid | Eerste Dragoners |
Oorloë/Veldslae | Black-Hawk-Oorlog Meksikaans-Amerikaanse Oorlog Amerikaanse Burgeroorlog |
Jefferson Davis (3 Junie 1808 - 6 Desember 1889) was die president (ook die enigste) van die Gekonfedereerde State van Amerika gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog. Hy is gebore in Fairview, Kentucky as die jongste van tien kinders. Sy ouers was Samuel en Jane Cook Davis. Hy is vernoem na Thomas Jefferson.
Bron
- Colliers Encyclopedia, Volume 7, Bladsy 741