Jessica Kiper
Jessica Kiper | |
Geboortenaam | Jessica Michele Kiper |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Punky Jean Critelli (b. 2015) |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jessica Kiper (gebore 22 Februarie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sex and Death 101 (2007) en Beyond the Quest (2007), en in die televisiereekse Gilmore Girls (2000) en Now That's Sketchy! (2008).
Filmografie
Rolprente
- 2005: Social Guidance
- 2007: Sex and Death 101
- 2007: Beyond the Quest
Televisiereekse
- 2000: Gilmore Girls
- 2008: Now That's Sketchy!
- 2012: I'm Too Sexy