John Dossett
John Dossett | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Dossett is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente That Night (1992) en Man on a Ledge (2012), en in die televisiereeks JAG (1995).
Filmografie
Rolprente
- 1992: That Night
- 1997: Nick and Jane
- 2012: Man on a Ledge
Televisiereekse
- 1995: JAG
- 2005: Character Studies