John Tyler
John Tyler | |
---|---|
10de President van die Verenigde State | |
Ampstermyn | 4 Maart 1841 – 4 Maart 1845 |
Voorganger | William Henry Harrison |
Opvolger | James K. Polk |
Geboortedatum | 29 Maart 1790 |
Geboorteplek | Charles City County, Virginië |
Sterftedatum | 18 Januarie 1862 |
Sterfteplek | Richmond, Virginië |
Eerste Dame | Letitia Christian (1813–1842) Julia Gardiner (1844–1862) |
Politieke party | Onafhanklik |
Visepresident | Geen |
Handtekening |
John Tyler (29 Maart 1790 – 18 Januarie 1862) was die tiende President van die Verenigde State (1841–1845). Tydens sy ampstermyn het Florida op 3 Maart 1845 die 27ste deelstaat van die Verenigde State geword.