Jolene Anderson
Jolene Anderson | |
Geboorte | 26 Mei 1980 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jolene Anderson (gebore 26 Mei 1980) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Prey (2018) en The Dust Walker, en in die televisiereekse All Saints (1998) en Rush (2008).
Filmografie
Rolprente
- 2018: Prey
- 2018: Living Space
- The Dust Walker
Televisiereekse
- 1998: All Saints
- 2008: Rush
- 2008: Bush Doctors