Jon Halliday (geskiedkundige)

Jon Halliday
NasionaliteitFlag of Ireland Ierland
BeroepGeskiedkundige, Skrywer
Halliday (links, en regs in die spieël) en Chang met die Spaanse politikus Santiago Carrillo.

Jon Halliday is 'n Ierse geskiedkundige wat spesialiseer in moderne Asië. Hy is 'n voormalige Senior Besoekende Navorsingsgenoot by King's Kollege Londen.

Halliday het agt boeke geskryf of geredigeer, insluitende 'n onderhoud met die VSA filmmaker Douglas Sirk. Bykomend hiertoe, het hy en sy vrou, Jung Chang, saam met wie hy woon in Notting Hill, Wes-Londen, navorsing gedoen en 'n biografie geskryf oor Mao Zedong getiteld Mao: the Unknown Story, wat lof van die hoofstroom media, maar ernstige kritiek van skolastici en geskiedkundiges, ontvang het.

Jon Halliday is die ouer broer van die oorlede Ierse akademikus en skrywer betreffende internasionale verhoudinge, Fred Halliday.[1]

Bibliografie

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Verwysings