Kaspi (Astrachan-oblast)
Kaspi Каспий | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°03′11″N 48°21′39″O / 46.05306°N 48.36083°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 318 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416313 |
Kaspi (Russies: Каспий) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Razdor Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die nabygeleë Kaspiese See.
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Kaspi 311 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 225 | 72,3% |
Kasakke | 41 | 13,2% |
Tartare | 8 | 2,6% |
Oekraïners | 7 | 2,3% |
Onbekend | 30 | 9,6% |
Totaal | 311 | 100% |
Verwysings
- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 30 Julie 2023.