Koeweit (stad)
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Goewerment | al-Kuwait |
Koördinate | 29°20′N 48°0′O / 29.333°N 48.000°O |
Stigting | 1613 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 200 km² |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 31 100 |
- Bevolkingsdigtheid | 155,5/vk km |
Tydsone | UTC+3 |
Koeweit (Arabies: Al-Kuwait, مدينة الكويت) is die hoofstad en grootste stad van Koeweit. Koeweit het 'n bevolking van sowat 32 000 in die stad self en sowat 2 380 000 in die metropolitaanse gebied. Koeweit is 'n hawestad en langs die Persiese Golf geleë. Die Al Hamra-toring is ook in die stad.
Vervoer
Die stad word met lugvervoer bedien deur die Koeweit Internasionale Lughawe, sowat 15.5 km (9,6 myl) suid van Koeweitstad.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Koeweit.
- (en) Toerisme-inligting oor Koeweit op Wikivoyage
- (en) "Kuwait City". Encyclopædia Britannica. Besoek op 17 Januarie 2021.