Krasnojarski-rajon (Astrachan-oblast)
Krasnojarski-rajon Красноярский район | ||||
Die ligging van Krasnojarski-rajon in Astrachan-oblast | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Astrachan-oblast | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1925 | |||
Regering | ||||
Setel | Krasni Jar | |||
Hoof | Roeslan Bisenof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 36 321 | |||
Volgorde | 8de | |||
Digtheid | 6,9/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 5 260,5 km² | |||
Volgorde | 5de | |||
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) | |||
Registrasienommer | 30 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Krasnojarski-rajon (Russies: Красноярский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die Wolga-rivierdelta in die suidoostelike deel van die oblast en grens aan Kasakstan. Die rajon se setel is die dorp Krasni Jar.
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Krsanojarski-rajon 35 616 inwoners gehad. Etniese Kasakke en Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Etniese groep | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 16 969 | 47,4% |
Russe | 11 304 | 31,1% |
Nogais | 1 994 | 5,6% |
Tartare | 1 483 | 4,2% |
Tsjetsjniërs | 301 | 0,9% |
Lesgiërs | 296 | 0,8% |
Ander groepe | 1 078 | 3% |
Onbekend | 2 190 | 6,1% |
Totaal | 35 616 | 100% |
Verwysings
- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 7 Augustus 2023.